Psalm 130 in het Afrikaansch.
Wij laten hieronder de vertaling van Psalm 130 volgen, zooals die in het Nieuwe Afrikaansche Psalmboek voorkomt:
Uit dieptes gans verlore, van redding ver vandaan, waar hoop se laatste spore in wanhoop my vergaan ; uit diep van donker nagte roep ek, o Here, hoor, en laat my jammerklagte toch opklim in u oor.
Als U o Heer, die sonde na reg wou gadeslaan, wie sou 'n enk'le stonde voor U, o Heer, bestaan ! Maar nee, daar is vergewing altijd by U ge wees ; daarom word U met bewing reg kinderlik gevrees.
Soos een wat op die mure as wagter uitgestel gedurigdeur die ure met sy gedagtes tel, so wag my siel en sterker gedurig op die Heer, tot Hy, die Ligbewerker, die nag in daagraad keer.
Hoop, Isrel, in jou klagte, vertrou, o volk, wat trexir ! Sy guns verduur die nagte, sy heil breek eind'lik deur. Dan skyn 'n soete vrede : Gans lsraƫl word vry van ongeregtighede. Heer, doen ook so aan my !
Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt
voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen,
vragen, informatie: contact.
Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing.
Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this
database. Terms of use.
Bekijk de hele uitgave van donderdag 4 juni 1936
De Waarheidsvriend | 10 Pagina's
Bekijk de hele uitgave van donderdag 4 juni 1936
De Waarheidsvriend | 10 Pagina's