Maria
'n Engel hel dit self gebnng, die vreugde-boodskap - en jy het 'n lofsang lol Gods eer gesing, Maria, nooi uil. Nasaret!
Toe jy soms met 'n glimlag langs jou liggaam stryk... die stille instaar... wis jy met hoeveel liefde en angs sou hy sy hellevaart aanvaar?
Die nag daar in die stal - geen een om in jou nood by jou te staan - het jy geweet. dat hy alleen CeLsemane sou binnengaan?
Toe vorste uit die ooste kom om nederig hulde te betoon, wis jy hoe die soldate hom Lot koning van die volk sou kroon?
En toe hy in jou arme le, sy mondjie teen jou volle bons, het jy geweet dat hij sou se toe dit te laat was: Ek het dorsl
Toe dit voorby was, en jy met sy vriend Johannes huis toe gaan - Maria, vrou van smarte, hel, jy toe die boodskap goed verstaan?
Elisabeth Eybers (1915)
Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt
voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen,
vragen, informatie: contact.
Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing.
Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this
database. Terms of use.
Bekijk de hele uitgave van donderdag 20 december 2001
De Waarheidsvriend | 24 Pagina's
Bekijk de hele uitgave van donderdag 20 december 2001
De Waarheidsvriend | 24 Pagina's