Die laatste week
Toe Jesus eindelik sy moeder moes groet om die laatste heilige week te ontmoet, toe voel Maria alreeds die lem in haar hart en vra Hom met bewende stem:
Ag, Jesus, my eie, enigste kind, waar sal jy jou op sondag bevind? 'Sondag is ek 'n koningsseun en strooi huil palmtakke voor my heen'.
Ag, Jesus, my eie, enigste kind, waar sal jy jou op maandag bevind? 'Maandag is ek 'n swerwerskind, wat nêrens een slaapplek of skuiling vind'.
Ag, Jesus, my eie, enigste kind, waar sal jy jou op dinsdag bevind? 'Dinsdag is ek 'n wêreldprofeet en verkondig wat niemand op aarde weet'.
Ag, Jesus, my eie, enigste kind, waar sal jy jou op woensdag bevind? 'Woensdag is ek die arme, geringe, verkwansel vir dertig silverkinge'.
Ag, Jezus, my eie, enigste kind, waar sal jy jou op donderdag bevind? 'Donderdag is die oppersaal is ek die Lam by die awendmaal'.
Ag, Jesus, my eie, enigste kind, waar sal jy jou op vrijdag bevind? 'Ag, moeder, moet hierdie vraag nie stel, van vrijdag durf ek jou niks vertel'.
Ag, Jesus, my eie, enigste kind, waar sal jy jou op saterdag bevind? 'Saterdag is ek 'n korreltje graan, wat moet sterf in die aarde om op te staan'.
(Zuid-Afrikaanse dichter, onbeke
STROFE 1: LEM = BEKLEMMING STROFE 2: PALMZONDAG STROFE 3: 'DE VOSSEN HEBBEN HOLEN...' STROFE 4: OVER DE LAATSTE DINGEN
Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt
voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen,
vragen, informatie: contact.
Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing.
Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this
database. Terms of use.
Bekijk de hele uitgave van donderdag 17 april 2003
De Waarheidsvriend | 24 Pagina's
Bekijk de hele uitgave van donderdag 17 april 2003
De Waarheidsvriend | 24 Pagina's