'n Engel hel dit self gebnng, die vreugde-boodskap - en jy het 'n lofsang lol Gods eer gesing, Maria, nooi uil. Nasaret!Toe jy soms met 'n glimlag langs jou liggaam stryk... die stille instaar... wis jy met hoeveel liefde en angs sou hy sy hellevaart aanvaar? Die nag daar in die sta ...